Voorseisoen oefening in Naboom

Atletiek

10/4/2019 | KHS

KHS atletiek in Naboomspruit lewer goeie resultate met Henru wat aangewys is as die beste o/16 atleet en Kayla as die beste hekkiesatleet. Seuns span het n puik 7de plek behaal.




comments powered by Disqus