o/14 en o/15 Krieketnuus

Krieket

10/7/2019 | KHS

Baie geluk aan ons o14 krieketspan wat vir HS Schoonspruit gewen het met 6 paaltjies. Die seuns het baie hard gewerk gedurende die vakansie. Baie trots op julle

Wys meer

Baie geluk aan ons o/14 krieketspan en afrigters wat vir HTS met 8 paaltjies gewen het. 💪

#khskrieket

Krieket teen Lichtenburg:

Eerstespan verloor ongelukkig.

o/15 span wen hul wedstryd. Goeie guts gewys met 'n naelskraap einde en die wen deurgetrek!
MJ Mostert maak 106 lopies en vat 3 paaltjies. Ewald Fourie het ook 3 paaltjies gevat.

Well done manne 👍💪baie trots op julle!

#khskrieket


comments powered by Disqus