Huissport 17 Januarie 2020

Atletiek

1/20/2020 | KHS

Huissport

Ané Venter het tydens Interhuis gesorg dat alle KHS Driesprong rekords o/16,o/17 en nou ook o/19 nou aan haar behoort.


Leonard van Rhyn een van ons nuwe graad 8’s het 7 medaljes ingepalm by die Interhuis atletiek - al 7 medaljes was of goud of silwer.


Christiaan v d Bergh het 3 rekords verpletter by die interhuis atletiek vir seuns o/14 nl 100m, 100m en 300m Hekkies, Sussie Kayla het tans n hamstring besering en het aan n ongewone item vir haar gaan deelneem nl Gewigstoot - waar sy toe ook die o/19 rekord verbeter. Jacques van Staden is hul afrigter.


Matrieks 2019 ontvang gisteraand hul toekennings :Zene Viljoen top 4 Matlosana streek en Melissa Roux top 6

Albei ontvang R20 ooo en n laptop


Renscha en Marize ons is super trots op julle 2 girls. Renscha breek die o/14 gewigstoot rekord en Marize breek die o/15 diskus rekord. KHS trots op julle- Coach Wimpie en Francois nou moet jul nog n paar rekords laat spat die seisoen









comments powered by Disqus