E-sport nuus

LOER BIETJIE

2/13/2020 | KHS

Ons leerders het 8 Februarie aan E-sport deelgeneem. Dit was die aanlyn SA skole kompitisie.
Theunis van der Merwe was 1ste in Street F
ighter IV.

Die Paladinsspan is 6de - spelers was (Henric Louw, Kurt Steenkamp, Wenzel van Sittert, Victor Strauss, Edrich du Toit)

Ehandre Ellis is 9de in Clash Royale en Jordan Nel is 5de in Clash Royale

Baie geluk aan die leerders.




comments powered by Disqus