Simeon Joubert - SA USN MTB-wedren

Bergfiets

2/13/2020 | KHS

Baie geluk aan Simeon Joubert wat deelgeneem het aan die SA USN MTB-wedren te Avianto. Hy eindig 1ste in die Junior Kategorie en 4de algeheel.


comments powered by Disqus