Interprovinsiale toernooi vir Noordwes

Gholf

2/13/2020 | KHS

KHS gholfers het puik gevaar oor die naweek in 'n interprovinsiale toernooi vir Noordwes teen die Leeus en Mpumalanga. Jaco Anderson was deel van seevierende 0/19 span en so ook was Blake Botes en Leonard Bevan in die wen 0/17 span. Drie dogters was in die naaswenner span Stephanie en Carlie Esterhuizen sowel as Kaylin Coetzer.

Mooi gedoen Blake Botes met die wen van die Wolmaranstad Ope.



comments powered by Disqus