Krieketnuus teen Heidelberg Volkskool - o/15

Krieket

2/14/2020 | KHS

(o15):

Heidelberg Volkskool maak 190 almal uit in 43 beurte.

Morné Lotter 32 lopies 2 paaltjies in 9 beurte.

KHS maak 191 vir 9 in 46 beurte.

PF van Zyl 45 vanaf 48 balle.

KHS o15 wen met 1 paaltje

#khskrieket

#khstrots
#100%khs
#upwardsandonwards


comments powered by Disqus