KHS-personeel het gees en “talent”.
Erken jul Snotkop, Queen en Jan direction en vele ander.
Watter ander skool se Hoof, adjunk hoofde en personeel dra so by tot Interhoër
gees?- Wel gedaan KHS 👏
o/14 Girls ook reg vir hul eerste Inter
Sharkey wys ook sy tande by KHS se Big Brag
KHS wens die Graad 7 atlete sterkte toe vir die res van hul seisoen!
Matrieks is reg vir Inter
Susan de Ronde Well done juffrou Yvonne Cathrine
Scott selfs met die reën wat die toerusting nat gemaak het het jy op nr 99 nogsteeds vir ons 'n great big brag gehou! Ek kan nie wag vir
Saterdag se inter nie!👏👌