KHS SEUNS WEN INTERHOëR ATLETIEK
KHS se
seuns het die jaarlikse taai stryd gewen by die Noordwes Interhoër atletiek en
die dogterspan was tweede. KHS se spantotaal was egter nie genoeg om
Potchefstroom Gimnasium te onttroon.
Uitslae was
as volg:
1. Gimnasium
2. KHS
3. Rustenburg
4. Wesvalia
5. Lichtenburg
6. Volkskool
Elardus
Botha van KHS het ook die prys gedeel as die beste veldatleet van die dag.
Die junior
Victor Ludorum is ook aan KHS se Papino Maluleke toegeken.
Die
geesbeker wat ook ʼn taai stryd was, is toegeken aan:
1. Potchefstroom Girls High
2. KHS
3. Potchefstroom Gimnasium
Die
volgende atlete het almal rekords gebreek of geëwenaar Saterdag.
Henru Olivier 100m
en 200m
Erik Koorts 800m
Papino Maluleke 100m
Hekkies
Kayla van der Bergh 100m
Hekkies en 100m
Emél Keyser 110m
Hekkies en 100m
Sonica van Jaarsveld Hoogspring
Ané Venter Driesprong
Fabrizzio Viljoen Skyfwerp
MJ Mostert Spiesgooi