Rotariërs - hoofseun en -dogter funksie!

LOER BIETJIE

3/2/2020 | KHS

Rotariërs se jaarlikse hoofseun en - dogter funksie waar ons hoofleiers ons skool saam met ander hoofleiers uit Kosh area verteenwoordig het. Tydens hierdie funksie kry hul die geleentheid om mede- hoofleiers te ontmoet en lekker saam te kuier, elke skool se hoofleiers kry ook die geleentheid om 'n toespraak oor 'n gegewe tema te lewer. Natuurlik het Janré en Ané ons naam weer hoog gehou met hul baie indrukwekkende toespraak. Julle is ware ambassedeurs van KHS!


comments powered by Disqus