Graad 8 - Kamea Veldman

LOER BIETJIE

3/2/2020 | KHS

KHS is baie trots op Graad 8 - Kamea Veldman wat vandag haar SAICA toekenning vir 2019 ontvang het vir 2de plek in Noordwes. Baie geluk ook aan Laerskool La Hoff wat die hoogste gemiddeld in Noordwes behaal het. Die Nasionale Olimpiade word aangebied deur die SA Instituut vir Geoktrooieerde Rekenmeesters .


comments powered by Disqus