Lerieschka Vogel graad 10 behaal 'n 1ste plek die afgelope saterdag se Uithouritte . Sy voltooi die 80 km in die Sandveld-distrik van Hoopstad in die Vrystaat. Sy voltooi die rit onder 4 ure.