Uitslae: Lion Run

Bergfiets

3/16/2020 | KHS

Uitslag van fietsryers wat deelgeneem het aan die Lion Run:

Jaco Botha eindig 2de overall in die 64 km

Ruben Kruger eindig 3de in die 32 km.

Wyatt Botes eindig 1ste in die 32 km.

Thomas-Ross Patterson eindig 2de in die 32 km.

Xander le Roux eindig 1ste overall in die 15 km.

Wyatt Botes ontvang dan ook 'n wisseltrofee vir sy 1ste plek.

So het Xander le Roux ook 'n wisseltrofee ontvang.




comments powered by Disqus