*KHS COVID-19 VEILIGHEIDSDOKUMENT - Maatreëls en herstelplan*

Akademie | Inligting vir leerders

5/27/2020 | KHS

Sien asb aangehegde dokument:

Reëlings vir graad 12

Enige verdere navrae deur Gr 12 ouers kan vanaf 28 Mei 2020 per e-pos gerig word.Hierdie e-posadres sal vir eers slegs aan gr 12 ouers per sms gekommunikeer word.Sodra ons amptelike uitsluitsel van die DBO ontvang oor infassering van ander grade sal ons die aanlynondersteuningsdiens vir ander grade se ouers oop maak.

comments powered by Disqus