Theunis en Victor se E-sport uitslae

LOER BIETJIE

8/19/2020 | KHS

Baie Geluk aan Theunis van der Merwe wat eerste geeindig het in die NWU MSSA aanlyn kompetisie in E- Sport. Hy verwerf ook provinsiale klere.

Geluk ook aan Victor Strauss wat tweede geeindig het in die NWU MSSA aanlyn kompitisie. Beide het deelgeneem aan Street Fighter V.



comments powered by Disqus