Die
volgende leerders het bederfies ontvang en is aangewys as die bes gekledes
per graad.
Graad 8: Kitso Moaludi, Ruan Brits
Graad 9: Heinrich Campher, Danel Kruger
Graad 10: Marizelle jv Rensburg, Stefan Maré
Graad 12: De Wet Muller, Sonique Lotter