E-sport nuus

LOER BIETJIE

9/7/2020 | KHS

Baie geluk aan die volgende leerders wat aan die NWU MSSA E-Sport Toernooi in Clash Royale deelgeneem het en as volg geeindig het:

2de Gustav Louwrens

3de Henco Volschenk

5de Willie van Rensburg

6de Ehandre Ellis

7de Nico Bisshoff

 

Baie geluk aan KHS E- Sport spelers wat in Clash Royale aan die Vrystaat kampioenskappe deelgeneem het. Hulle het as volg gevaar

3de algeheel Tiaan du Preez

1ste in Henco Volschenk Hoërskole afdeling

3de Willie van Rensburg Hoërskole afdeling

4de Nico Bisschoff Hoëskole afdeling

1ste Anneke Lourens Vrouens afdeling

Geluk aan die volgende spelers wat aan die Noordwes Kampioenskappe vir E- Sport deelgeneem het en as volg geeindig het:

Clash Royale :

1ste Willie van Rensburg (verwerf ook provinsiale klere)

2de Henco Volschenk

3de Nico Bisschoff

Mnr Tiaan du Preez 1ste in mans afdeling en

Juf Anneke Lourens 1ste in dames afdeling

Theunis van der Merwe 1ste in Street Fighter V en Victor Stauss 2de

 

Anneke Lourens (Hoërskool Klerksdorp) won the female division for Clash Royale.



comments powered by Disqus