KHS'ers haal Noordwes Tennisspan

Tennis

10/1/2020 | KHS

Noordwes junior tennis het n brief uitgereik om erkenning te gee aan NW Tennis spelers wat Noordwes spanne sou haal vanjaar as inter provinsiale toernooie toegelaat sou word - wel gedaan aan Divan Steenkamp en Liane Engelbrecht wat die spanne behaal het .


comments powered by Disqus