Bergfiets uitslae: 10 Oktober 2020

Bergfiets

10/12/2020 | KHS

Xander le Roux het Saterdag aan die Nissan Trial Seeker deelgeneem. Hy eindig 9de van 220 deelnemers in die 20 km-wedren.
Thomas-Ross Patterson en Wyatt Botes het in Sun City gaan ry.
Thomas eindig 1e in sy 25 km en Wyatt 2de in sy 50 km.
Baie geluk!  100% KHS


comments powered by Disqus