Kayla van der Bergh word as SA se nr 2 vroue atleet in die 100m Hekkies vir 2020 beskou- volgens tye vanjaar gehardloop. Geluk Kayla, ons is baie trots op jou. 100% KHS.