Duané Bredenkamp (KHS Kriekethoof en KSA vlak 3 afrigter)

Krieket

11/2/2020 | KHS

Baie geluk aan Duané Bredenkamp (KHS Kriekethoof en KSA vlak 3 afrigter) wat onlangs gekies is as 'n NPL o/19 afrigter .

Die NPL is 'n inisiatief van Noordwes Krieket en volg dieselfde beginsel van die IPL, maar is vir skool leerders in die provinsie.

Duané sal die Knights o/19 span afrig in die toernooi.



comments powered by Disqus