KHS Gholfdag

Gholf

11/2/2020 | KHS

Baie dankie aan Kärcher wat die eerste prys vir ons gholfdag geborg het. Hier ontvang Leon Bevan en Blake Botes hul pryse van mnr. Martin Pretorius. #martinpretorius



comments powered by Disqus