Mnr. en Mej. KHS Finaliste

LOER BIETJIE

11/2/2020 | KHS

Baie geluk aan die volgende graad 11 leerders wat gekies is as finaliste vir die virtuele Mnr. en Mej. KHS 2020/2021.

Meisies: Julizka du Plessis, Mieke van der Merwe, Carla van der Merwe, Nicole Meyer, Ronel Kruger, Rolé Gouws. Afwesig: Lize de Bruto.

Seuns: Simeon Joubert, Nathan du Randt, Wilroux Paulsen, Divan Steenkamp, Tehan Buys, Kiaan Muller. Afwesig: Dehan Hamman



comments powered by Disqus