Twee leerders van Hoƫrskool Klerksdorp het gekwalifiseer vir die SA Mans Gholfkampioenskap wat sal plaasvind van 1-4 Februarie 2021: Baie geluk aan Jaco Anderson & Leonard Bevan, ons hou jul vordering met belangstelling dop.