Simeon Joubert doen Tweekamp

LOER BIETJIE

3/12/2021 | KHS

Simeon, baie geluk met jou Overall Winner Sprint tydens Saterdag 6 Maart 2021 se NW Tweekamp kampioenskappe.

Afstand 5 km. hardloop, 20km fietsry en weer 2.5 hardloop .....Baie trots op jou !

100% KHS!


comments powered by Disqus