Welkom mnr. Muller en gesin

Inligting

4/23/2021 | KHS

Hoƫrskool Klerksdorp verwelkom graag Mnr. Hennie Muller (en sy gesin) as ons nuwe hoof. Ons bede is dat ons Hemelse Vader u met krag sal lei, u sal bewaar en u altyd met wysheid sal lei met elke tree wat u gee. Die KHS-ers en ons ouergemeenskap sluit graag met u 'n vennootskap in ons eeufeesjaar op u nuwe toekomspad. Mag KHS onder u leierskap steeds van krag tot krag gaan!



comments powered by Disqus