KHS se opgradering van sy tennis en netbal bane

LOER BIETJIE

5/17/2021 | KHS

KHS se opgradering van sy tennis en netbal bane vorder uitstekend en wys n mooi transformasie van groen na bruin , stadig aan op pad na die mooi blou! Dankie aan al KHS se weldoeners wat dit moontlik maak.


comments powered by Disqus