Finaliste vir Mnr & Mej KHS 2021 / 2022

LOER BIETJIE

5/20/2021 | KHS

Baie geluk aan die volgende leerders wat gekies is as finaliste vir Mnr & Mej KHS 2021 / 2022, ons sien uit om die pad saam julle te stap!

Baie dankie aan Deodantus Biltong vir die leerders se geskenkies, dit word opreg waardeer!

Carla Roux, Charl-Maré de Bruyn, Charni Prinsloo, Cherine Marais, Kamo Maleka, Marjoné Nel, Me-Any J v Vuuren, Miranda Steyn, Shani Spies, Sorita vd Walt, Dalan Oliphant, David Roux, Divan Pieters, Ewaldt Fourie, Heinz vd Walt, Hennie Dreyer, Luan von Wielligh, MJ Mostert, Senekane Mmuse, Zane van Staden

#mnrenmejKHS


comments powered by Disqus