Trek aan soos die Eerste letter van jou naam

LOER BIETJIE

5/24/2021 | KHS

Ons leerders het behoorlik gees gevang! Die tema was om aan te trek volgens die 1ste letter waarmee jou naam begin! Dankie aan elkeen van julle wat 'n bok vir sports was, dit was groot pret!





comments powered by Disqus