Jaden Viljoen

SKAAK

6/25/2021 | KHS

Baie geluk Jaden Viljoen wat onlangs 3de in die o/16 afdeling geƫindig het in 'n Skaak toernooi wat gehou is by Laerskool Saamtrek. 100% KHS!


comments powered by Disqus