Ons eie SPRINGBOK - André Esterhuizen

Oudleerders

5/28/2018 | KHS

Wow wow wow! Baie geluk AndréEsterhuizen met jou insluiting tot die Springbok groep. Ons beker loop oor. Jy maak ons ongelooflik trots. Mag dit vir jou 'n ongelooflike tyd van jou lewe wees. Baie sterkte ons hou jou dop en KHS staan bankvas agter jou. KHS jou lekker ding!



comments powered by Disqus