Chenél ( Muller ) Pretorius - mev. Klerksdorp

Oudleerders

6/18/2018 | KHS

Nog 'n oud-KHS'er BLOM. Mev. Klerksdorp 2018, Chenél (Muller) Pretorius, baie geluk !!! Ons deel sus Duney (Muller)  Buitendag se TROTS. Dis ongelooflik om te weet julle twee (en boet Bruce natuurlik) was nie net uitblinkers tydens jul skoolloopbaan nie, maar sprankel steeds voort. Seënwense en voorspoed v die verantwoordelikheid wat die titel meebring. 



comments powered by Disqus