Oud-KHS'ers in Koor

Oudleerders

7/17/2018 | KHS

KHS is so trots op 2van ons oud -Leerders wat die naweek deel was van die Wêreld koorkompetisie in Pretoria Sampe en Charles de Lange in aksie. Ons weet julle sal vir altyd hierdie kosbare tye koester.




comments powered by Disqus