KAYLA VAN DER BERGH ONTMOET ILZA OOSTHUIZEN

Ondersteuners

2/17/2021 | KHS

Kayla Van Der Bergh ontmoet Ilza Oosthuizen in die VSA waar Ilza skool gee in Denver, en Ilza ontferm haar oor Kayla daar in die vreemde.


Ilza Bolton was 1976 ons eie KHS hoofmeisie en self 'n kranige atleet op skool. Sy was die SA o/15 Kampioen in 800m in 1974 en as o/17 weer SA wenner in 1976. KHS bande in die VSA waar 'n 1976 top atleet haar ontferm oor 'n 2020 KHS ster atleet. Net as jy deel was van KHS op een of ander manier, sal jy die blou bande verstaan.

 




comments powered by Disqus