Die wedlope varieer van 4km tot 12km en kan gehardloop word vanaf die ouderdom 8 jaar tot 60+. Landloop vind plaas oor drie seisoene (April tot September) in enige weersomstandighede.Landloop kan ‘n goeie winterprogram wees vir langafstandatlete.
Landloop Inligting