Hokkie nuus 19 Julie 2022

Hokkie

7/19/2022 | KHS

Kyla Scholtz is kaptein van Wes Tvl 0/14 bokkieweek Hokkie., sy is verkies tot AVS BOKKIE 0/14 DUIKERSPAN.


Kaylin Coetzer het gespeel vir die 0/16 hokkiespan by die bokkieweek en hul eindig 7de in hele toernooi.



9 Jul. om 14:36  · 

Marize Joubert was deel van Noordwes o/18B hokkiespan wat aan die interprovinsiale toernooi deelgeneem het en algeheel 3 de geeindig, sy het ook die 1ste doel van die toernooi aangeteken.

comments powered by Disqus