Landsdiens Leerders was op die Provinsiale kamp

Landsdiens

7/29/2022 | KHS

Al ons Landsdiens Leerders wat op die Provinsiale kamp was het puik presteer.


Leerders wat gekwalifiseer het vir Nasionale Kamp:

Isomé Pretorius

Divané Visagie

Liané Visagie

Delrike Maritz


Leerders wat vir Interprovinsiale kamp gekwalifiseer het :

Ansel Du Plessis

Melindi Visagie

Rouxne Conradie


comments powered by Disqus