Toneel

Kultuur

8/10/2022 | KHS

Vroeg Maandagoggend het KHS se toneelkinders vertrek na Bloemfontein waar hulle aan die ATKV-streeksfees deelgeneem het. Ons wag in spanning vir die uitslae van hierdie vertonings.


comments powered by Disqus