KHS krieket se 1’e span wen

Krieket

2/7/2022 | KHS

KHS krieket se 1’e span het n puik oorwinning behaal oor H/skool Overkruin. Die KHS span kolf eerste en teken 313 lopies aan, waarna hul die opponente vir net 58 lopies uitgeboul het.


comments powered by Disqus