Uitslae van die Wes Kaap E-Sport aanlyn toernooi :

E-Sport

3/1/2022 | KHS

Uitslae van die Wes Kaap E-Sport aanlyn toernooi :

Street Fighter V

Theunis van der Merwe 1ste en Verwerf NW Kleure

Tekken 7

Nico Bisschoff 2de

Hearth Stone

Henco Volschenk 2de

Clash Royale

Tiaan Koen 1ste in Hoërskool Afdeling en 4de Algeheel

Henco Volschenk 9de in Hoërskool Afdeling

Werlo Massyn 12de in Hoërskool Afdeling

Marnus van der Merwe 14de in Hoërskool Afdeling



comments powered by Disqus