E-sport - Aanlyn Skole provinsiale kompitisie uitslae:

E-Sport

4/25/2022 | KHS

E-sport - Aanlyn Skole provinsiale kompitisie uitslae:

Clash Royale

1ste Armandt Welgemoed (verwerf NW kleure)

3de Henco Volschenk

7de Roland Welgemoed

9de Tiaan Koen

14de Nico Bisschoff

Street Fighter V

1ste Theunis van der Merwe

comments powered by Disqus