KHS-Atlete by SA Atletiek kampioenskappe

Atletiek

3/17/2022 | KHS

Baie geluk en sterkte aan elkeen van ons 20 atlete wat aan die SA Atletiek kampioenskappe gaan deelneem!

Riana Nel, Hanro Nel, Mienke Engelbrecht, Chanel Stander, Tiaan Buys, Dalan Oliphant, Kayla Sheppel, Rozel Pretorius, Papino Maluleke, Loutjie Rootman, Elardus Botha, Michaela Thomsen, Marize Joubert, Simone Van Niekerk, Keandra Jooste, Flippie Zwarts, Mieke Kromhout, Marques Olivier, Amogelang Tatai en Maruschka Strauss.

Baie geluk aan elkeen van hierdie afrigters. Dankie vir elkeen van julle se moeite en opoffering met ons atlete!



comments powered by Disqus