SA’s Atletiek

Atletiek

4/5/2022 | KHS

Amogaleng Tatai 5de in sy wedloop.

Riana Nel hardloop in die 800m finaal.

Sterstapper ... Keandra Jooste...silwer medalje in die 5000m Stap o.16.

 

Loutjie Rootman en “coach” Frans Venter - 5de by die SA’s Atletiek vir seuns o/18 verspring.

Kayla Scheppel, Tiaan Buys en Riana Nel in aksie by die ASA SA’s Atletiek.

Michaela en Riana is uitgenooi deur ASA om Woensdag in die hoofprogram by ASA se Grand Prix byeenkoms deel te neem, en ook na die Senior SA’s.

KHS het 20 atlete in die Noordwes-span gehad wat aan die SA Kampioenskap die afgelope naweek deelgeneem het. Trouens, die grootste deel van die provinsiale span was KHS'ers.

Lees Meer: https://www.northwestnewspapers.co.za/.../8251-20-van-khs...


 

comments powered by Disqus