Ruiters

Sport

4/5/2022 | KHS

Rilanka Nieuwoudt het die naweek aan die 2de kwalifiseerder deel geneem by Stokkiesdraai in Brits. Sy het 3 × eerste plekke, 2 × tweede plekke en 1 × derde plek behaal.

Loené Olivier het die naweek van 25 Maart deelgeneem aan ruiterkuns Sanesa se 2 de Qualifier. Sy behaal die volgende plekke. 3 x 1 ste plekke, 2 x 2 de plekke en 2 x 3 de plekke.


Leoné Olivier

Rilanka Nieuwoudt

comments powered by Disqus