Motorfiets wedren in Ganyesa

Sport

5/24/2022 | KHS

Derek Karam het deelgeneem aan die “National cross country” motorfiets wedren in Ganyesa.

Hy het die hoërskool afdeling gewen met meer as 5 minute, en was 15de algeheel.

Baie geluk Derek! Ons is trots op jou.


comments powered by Disqus