Nuwe "Small groups" kategorie

Trompoppies

6/6/2022 | KHS

Na twee jaar is KHS weer vandag te sien op die trompoppieveld.

Hulle eerste optrede in die nuwe "small groups" kategorie.

Trots op julle meisies!



comments powered by Disqus