Uithourit by Bona Bona

SPORT BUITE SKOOLVERBAND

10/12/2020 | KHS

Anansha Meyer het vandag aan 'n uithourit deelgeneem by Bona Bona.

Sy het 1e geƫindig in die junior kategorie.

KHS trots op jou.

100% KHS


comments powered by Disqus