Rilanka Nieuwoudt - Sanesa se 1ste kwalifiseerder

SPORT BUITE SKOOLVERBAND

3/1/2022 | KHS

Rilanka Nieuwoudt het die naweek in Brits deelgeneem aan die eerste SANESA kwalifiseerder. Sy het 5 eerste plekke behaal en is ook gekies as die Noordwes kaptein vir 2022.


comments powered by Disqus