Sanesa finals vir Noord Wes

SPORT BUITE SKOOLVERBAND

7/21/2022 | KHS

Loené Olivier se uitslae vir perdry.

Sy het naweek van 15 - 17 Julie deelgeneem aan Sanesa finals vir Noord Wes.

Sy behaal in haar spring klasse A span vir Noord wes en B span vir performance en prix caprilli.

Baie geluk Loené!


comments powered by Disqus