Loené Olivier - Sanesa se 1ste kwalifiseerder

SPORT BUITE SKOOLVERBAND

3/1/2022 | KHS

 Sy het met haar twee perde in sewe klassifikasies deelgeneem en die volgende plekke behaal :

4 eerste plekke
1 tweede plek
2 derde plekke


comments powered by Disqus